Kennisgewing / Announcements

Aansoeke vir 2023 het 31 Augustus 2022 gesluit. / Applications for 2023 closed 31 August 2022.

Eksamens vir Gr8 tot 11 begin Maandag 12 September. /

Exams for Gr8 to 11 start on Monday, 12 September.

Hoërskool Bloemfontein Bloemfontein High School

Ons is 'n skool met 'n verskil. We pay personal attention to our learners. Ons stel belang in die individu. We care for our learners. Ons is 'n skool met 'n unieke karakter. We keep up with the latest technology.

COVID-19 procedures

Image
Personeel / Staff

Personeel / Staff

Ontmoet die wenspan!

Meet the winning team!

Klik Hier / Click Here

Aansoekvorm / Application Form

Aansoekvorm / Application Form

Skryf u kind in by Hoërskool Bloemfontein.
AFRIKAANS VORM

Enroll your child at Bloemfontein High School.
ENGLISH FORM

Finansies / Finances

Finansies / Finances

Van skoolfonds, busgeld tot skoolklere.

From school fees, buss fees to school clothes.

Vind Meer Uit / Learn More

skool-2.jpg

Welkom by / Welcome to
Hoërskool Bloemfontein / Bloemfontein High School

Die visie van hierdie skool is dat daar 'n leeromgewing gevestig word, waarin opvoeders en leerders optimaal in totalitiet ontwikkel, in die vryheid van 'n Christelike waardesisteem, gefundeer op kwaliteit onderrig, selfdissipline, wedersydse respek tot eer van God en tot die welsyn van ons land.

Take a Tour

Campus Life

INTERESTING FACTS ABOUT OUR SCHOOL

ESTABLISHED IN
0
TEACHERS
0
CLASS ROOMS
0
LEARNERS
0
cta-logo

Vir alle onlangse nuus en gebeure.

Follow Us On Facebook.

Search