Algemene Inligting / General Information

Geografiese Inligting    School Fees    Skooldrag    Transport    Skooltye


 

Geografiese Inligting

 

Hoërskool Bloemfontein is in Gladstoneweg, Bayswater geleë.

Hier volg die skool se kontakbesonderhede:

 

Telefoon / Telephone:

+ 27 51 4331613 (Skakelbord)

+ 27 51 4334900 (Finansies)

 

Faks / Fax:

+ 27 51 4332202

 

Posbus / PO Box:

13347

Noordstad

Bloemfontein

9302

 

E-pos / e-mail:

mail@hsbfn.com              (Algemeen / General)

CO@hsbfn.com                (Skoolhoof / Headmaster : Mr. TF Connoway)

HW@hsbfn.com               (Adjunkhoof / Deputy Headmaster : Mr. Henry Wilken)

AS@hsbfn.com                (Finansies / Finance : Me. A de Beer)

CJ@hsbfn.com                (Ontvangsbeampte / Receptionist : Me. C Jacobs)

RB@hsbfn.com                (Boekestoor en Afrolwerk / Bookstore and Photocopying : Me. R Basson)

MF@hsbfn.com                (Departementshoof / Head of Department : Me. M Fourie)

CL@hsbfn.com                (Departementshoof / Head of Department : Me. C Claassen)

 

Amptelike webtuiste:

http://www.hsbfn.com

 

∆ Back to top


 

School Fees

Skoolfooie vir 2006 beloop  R 200.00 per leerling per maand, vir 11 maande.

School fees for 2006 are  R 200.00 per learner per month, for 11 months.

 

Huurgeld vir boeke is ook verpligtend en beloop  R 150.00 per leerling per jaar.

Hiring of books are also compulsory and costs  R 150.00 per learner per annum.

 

Kontak finansies vir enige verdere finansiële navrae.

 

∆ Back to top


 

Skooldrag

 

Seuns / Boys:

Gedurende die somer, is dit verpligtend om op Maandae, Woensdae en Vrydae akademiese uniform aan te hê.

Dit bestaan uit 'n wit hemp, grys broek, swart skoolskoene, grys skoolkouse en 'n skooldas. 'n Kleurbaadjie is opsioneel.

Sportdrag, bestaande uit 'n navy Addidas broek en jade skoolhemp, kan die res van die week gedra word.

 

Dogters / Girls:

Gedurende die somer, is dit verpligtend om op Maandae, Woensdae en Vrydae akademiese uniform aan te hê.

Dit bestaan uit 'n wit hemp, jade skoolrok en swart skoolskoene. 'n Kleurbaadjie is opsioneel.

Sportdrag, bestaande uit 'n navy Addidas broek en jade skoolhemp, kan die res van die week gedra word.

 

Gedurende die winter, kan leerders elke dag óf akademiese drag aantrek óf winter skoolsweetpakke.

Alle skooldrag is by Finansies te koop.

 

∆ Back to top


 

Transport

 

Hoërskool Bloemfontein beskik oor 'n busnetwerk wat die skool se voedingsareas dien.  'n Maandelikse fooi van

R 100.00 per leerling is hiervoor vooruitbetaalbaar.

 

There is a bus network available for learners that do not have transport to and from Bloemfontein High School.

A monthly fee of R 100.00 per learner applies to this service.

 

∆ Back to top


 

Skooltye

 

Skooldag:        07:40 - 13:50 (Maandag - Vrydag)

                            Busse vertrek om 14:00 vanaf die skool.

 

 

 

∆ Back to top