Culture

Cultural Activities


 

 

 

 

Cultural Activities

The following cultural activities are practised at Bloemfontein High School:

 

 

 

VCSV / UCSA

The UCSA(United Christian Students Assocation) comes together on a weekly basis

to praise and worship in the school hall.  They have also recently started with "cell" groups, which resembles Bible study groups.

 

 

Choir / Koor

Onder die bekwame leiding van mevrou Hester Fourie, het die koor oor die afgelope paar jaar gegroei tot 'n uitstekende uitvoerproduk van die skool. Hulle tree gereeld in saalperiodes op, sowel as op die jaarlikse kultuuraand, by kerke en selfs aftree-oorde.

 

 

Revue

Hoërskool Bloemfontein beskik oor 'n uiters vaardige revuegroep, gelei deur meneer Pieter Milne.  Dié groep voer elke jaar op die kultuuraand 'n aantal treffers op.

 

 

Drama

Belangstellende leerders ontvang drama afrigting by Douglas Merriman, 'n voltydse dramastudent aan die UV.  Drama ontwikkel selfvertroue by leerders en bevorder goeie spraak.  Hulle voer ook produksies uit op verskeie geleenthede.

 

 

Debating / Debat

Every term, learners can participate in the quarterly debate, held during assembly.  Here actual topics are up for discussion and a two teams of learners contend in convincing the school of their view of the issue.

 

 

Chess / Skaak

Chess as a sport is also practised at Bloemfontein High School. The chess team also participates in the league. Learners receive chess training from various experts in this field.

 

 

Wiek / Wick

Wiek is die amptelike skoolkoerant van Hoërskool Bloemfontein.  Dit is in 2002 gestig na 'n gedurig veranderende skoolkoerantredaksie en gevolglik ook naam.  Die koerant het nou gegroei na 'n puik aktuele publikasie geword wat kwartaaliks, gratis aan alle oudstes en enigstes uitgegee word.  Daar kan ook advertensies in die Wiek geplaas word.